Sondag 21 Januarie

09:00 Gesinsdiens en nagmaal.
Elise Klut. Tema: Nader.

Die kinders van 2 jaar tot Graad 6 kan kom inskryf vir kategese na afloop van die diens. Die senior kategese (Gr 7-11) skop af om 17:30.

Kom drink 'n lekker koppie koffie/tee in die saal en kyk watter bedieninge in ons gemeente werksaam is. Laat weet ons waar jy graag betrokke sal wil wees.

11:00 Reformed Church of Africa se diens

17:30 Aanddiens saam met Hans Visser. Ons vier nagmaal.

18:30 LET ASB OP - ons het 'n nuwe tydsgleuf!
Informele Engelse diens vir studente en jong werkendes in die saal. Ben Klut preek vanaand. Tema: Closer.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.